AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Change LEGAL contract without owners permision | #99158

Absa
Change LEGAL contract without owners permision

Met vakansie verlede jaar Julie gaan fica ons by Absa Margate, ek vra toe n staat aan van my plaas, met n skok sien ons dat die oorblywende tydperk van 4 jaar terug verander is na 10 jaar die dame by navrae toe na bestuurder se toe ons moenie worry nie net n sisteem fout. Oppad terug bel my vrou sonder antwoorde, sit dit die 05/08/2012 op Hellopeter, die 15/08 bel Absa ons wat moet hulle nou doen ek se toe stel dit reg en ek soek dit SWART OP WIT toe geen reaksie.15/03/13 is betaal dag die 10/03 bel mev Boshoff Meneer jy is agterstallig verdiudelik ek betaal geen sent. Sy bel terug saak is verwys na ene Mnr Carlo te Klerksdorp bel hom, te besig verdiudelik toe kan hy praat maar kan nie help. Mev Boshoff bel weer saak is werwys na Mnr Mostert Christiana ken hom persoonlik nou moet hy almal se uitsorteer, maar 3 en n half weke later kan nie help verwys dit na CLIENT CARE tot nou geen antwoord. Ek het alreeds R260000 op R3001030 betaal 6 jaar lank, nou nog R280000 ek neem dit in elk geval na my boekhouer en indien nodig vandaar na my prokureer. Ek is nie bereid om enige agterstallige rente of gelde te betaal vir ABSA se gesloer of nalatigheid nie. ABSA sal NIE beslag op my plaas le nie.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google