AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Dissatisfaction with outcome of claim | #51678

Outsurance
Dissatisfaction with outcome of claim

Hello Peter
Op 23 Desember 2012 sou 'n geen-eis aan ons uitbetaal word, wat wel gedoen is. Saam met die eis sou hulle 'n bedrag van R550 voeg omdat ek 'n suksesvolle kli? nte werwing gedoen het.
Op 16 Desember 2012 het ek skade aan my motor opgedoen. Ons het inligting en kwitansies aangestuur.
Die eerste uitkoms: Ons moet eintlik inbetaal. Na nog ure se geveg, toe sou Outsurance R56.00 betaal. Deel van die hele grap is dat die sogenaamde R550 beloning wat by my geen-eis bonus gevoeg was, is ook summier afgetrek!! Die frustrasie en tyd wat mens deurloop net om te hoor dat ons niks gaan kry nie, is genadeloos!
Ons kon vir alle doeleindes net die datums verdraai het (1 week), om die geen-eis bonus te behou, wat ons uit eerlikheid nie wou doen nie! Nou is ek eerlikwaar spyt ons was nie maar oneerlik nie!!!
Die kersie op die koek was toe 'n agent van Outsurance 'n week later bel om aan ons 'n lewenspolis te verkoop omdat ons volgens die rekenaar 'n ster kli? nt is!!!

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Limpopo

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google