AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - BOIKOT ABSA!!! DAYLIGHT!!! | #48946

Absa
BOIKOT ABSA!!! DAYLIGHT!!!

BOIKOT ABSA die skelmste BANK OOOOOIT!!!
ek het in 2008 'n bankrekening oopgemaaak die goue pakket die mense by navrae het dit verkeerd oopgemaak en ek betaal meeeer bankkoste as wat ek moet al van 2008. het dit agter gekom maar hulle weier eenvoudig om dit reg te stel..
ek betaal maandeliks OOR die R1000 DIS BELAGLIK!!!
ek werk mos nie vir ABSA GAPSA nie!!!
MOET noooit van ABSA gebruik maak nie HULLE doen ALMAL in!!!

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Cape town, PAARL

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google