AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Ek dink al meer bleep bank is die oplossing | #39263

First National Bank
Ek dink al meer bleep bank is die oplossing

Moes gister die vernedering ervaar dat FNB sonder waarskuwing en sonder rede my besigheid se debietkaart kanselleer en daarna vir my 'n sms stuur dat hy gekanselleer is, jammer vir jou meneer! Staan soos 'n sot by 'n kassier en almal kyk my aan asof ek 'n skelm is! 24 uur later het ek nog nie een millimeter gevorder nie en intussen moet ek fondse tussen my besigheidrekening en my kredietkaart rondgooi om my besigheid te kan bedryf. Rede vir die probleem, weet nie, het met honderde kliente gebeur! En julle nooi mense om hul besigheidsreekninge na julle te skuif! Sies!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Besigheidsbankdienste

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google