First National Bank
Ek dink al meer bleep bank is die oplossing
Moes gister die vernedering ervaar dat FNB sonder waarskuwing en sonder rede my besigheid se debietkaart kanselleer en daarna vir my 'n sms stuur dat hy gekanselleer is, jammer vir jou meneer! Staan soos 'n sot by 'n kassier en almal kyk my aan asof ek 'n skelm is! 24 uur later het ek nog nie een ...