Absa
Geen reaksie op navraag
Ek het 'n brief van Sanlam ontvang wat se dat 'n polis op 1 Februarie 2014 uitkeer. Maar, die polis is aan ABSA gesedeer wat skriftelik moet kennis gee vir enige handeling op die polis. Ek het ABSA op 16 Januarie 2014 gevra om die polis te lig. Tot dusver het ek nog geen terugvoer van hulle ontvang ...