AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Wou net internet limiet gaan verhoog | #215269

Standard Bank
Wou net internet limiet gaan verhoog

Ek het vanoggend maandag die 23 ste Sept standardbank toe gegaan by die Glen om my internet transfer limiet te verhoog om n firma wat mure moet kom opsit vir my te betaal, ek was by die kassier wat my goed behandel het maar moes toe haar seniorkry om te approve, sy het dadelik n baie swak houding ingeneem en my behandel of ek n skelm is, vrae gevra oor geld wat in my rekening inbetaal was en toe my hele persoonlike inligting voor almal wat nog in die ry was uitgeblaker, my gevra waar kom die en dai geld vandaan, my rekening deurgegaan en kliphard gemymer en gese dai bedrag is seker n lening en die en daai dit, ek het so vernederd gevoel want kon voel almal hoor wat sy se, my omtrent vir n uur en half "aangehou" da en met vrae gepeper, my ook gese sommer terloops my lisensie verval oor 2 dae want ek het dit vir ha gegee in plaas van ID dokument, sy toe vir konsultant gese om voorlopig limiet te verhoog en sy die senior sou my later bel sodra bevestiging gekry is van fondse in my rekening, nooit gebel nie en limiet nooit verhoog nie en agv dit het firma vir wie ek moes geld oorbetaal vir verbeterings my woord in twyfel getrek, het wel sms gekry om te se limiet is verhoog maar nog steeds niks

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: THE GLEN

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google