Absa
Bank kan nie Brandstof kaart verhoog nie!!!
Ek bank vanaf 02.04.1999 by Absa bank. Daar is toe al vir my 'n garagekaart uitgereik met limiet van R2000. Vandag kan ek nie eers 800 km ry met kaart dan is limiet vol en ek sit met my rooi gesig by garage want my kaart wil nie deur. Het toe November 2013 gevra dat hulle my limiet moet verhoog, na ...