AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - As julle skrik, skrik net wakker asb! | #307657

First National Bank
As julle skrik, skrik net wakker asb!

Maande gelede kon julle na 'n lang tyd nog nie my vervangende petrolkaart by my kry nie en ek het die 'diens' kanselleer.

Nou kry ek e-posse dat my kaart verval, verdeksels ek het nie meer 'n kaart nie!

Bevestig asb dat hierdie onbevoegdheid van julle my nie geld gekos het nie!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Kaart afdeling

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google