First National Bank
As julle skrik, skrik net wakker asb!
Maande gelede kon julle na 'n lang tyd nog nie my vervangende petrolkaart by my kry nie en ek het die 'diens' kanselleer. Nou kry ek e-posse dat my kaart verval, verdeksels ek het nie meer 'n kaart nie! Bevestig asb dat hierdie onbevoegdheid van julle my nie geld gekos het nie! ...