Pasop vir Virseker!
Trots Afrikaans en lekker om Afrikaans te ondersteun, maar my premie by Virseker is op met 52% in n jaar sonder dat ek al ooit 'n eis ingedien het!
So kan ons nie besigheid doen nie!
Totsiens Virseker!!!

0 comments