AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Anders? verstaan? | #286548

Virseker Insurance
Anders? verstaan?

Het op 9 Des ingebel vir eis. 2 plasma tv, s, oue het tydens kragonderbreking (gebeur 2 tot 3 keer per week in kalahari sonder waarskuwings) nie weer aangeskakel nie. Die nuutste een is omgestamp deur huishulp wat haar balans verloor het met ophang van gordyne. Naaste tv hersteldienste 330 km van my af en het reeds bevestig hul kani herstel nie en redes verstrek. Gee die hersteldienste se naam deur. Ek word gepeper met vra soos datum, tyd, hoe en het ek kwitansies. Ou een se kwitansie opgespoor nuwe een sin weg. Bel groothandelaar, kan my nie help nie hul computer kamer het duisende transaksies hanteer met openingsdag en omdat ek met harde kontant betaal het en nie presiese bedrag kan gee nie (nog goedere bygekoop) kan hul my nie help nie. Natassha email my kan nie eis afhandel voordat ek nuwe se kwitansie het nie.stel nou nie belang in ou tv se kwitansie nie. Mense wat maak jul dan anders as ander assuransies as jul nie afrikaans verstaan nie. Jul het gou gehelp om polis vir huisinhoud te gee sonder bewyse van kwitansies. Ook waarsku jul dokumentasie aan my nie daarvan nie. Wat verstaan jul dan nou eintlik? Wat maak jul anders?

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Kaap dalk

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google