AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Game - Kwitansie n probleem | #195487

Game
Kwitansie 'n probleem

Ons het 'n muis en keybord gekoop by game. Ongelukkig het ons die kwitansie laat verle. Die keybord werk nie. Ek was by n1 stad se tak verduidelik wat die probleem was. Die muis, keybord en als in sy verpakking so gegee. Ek verstaan die kwitansie is belangrik. Maar ek vra om op die rekenaar te kyk na die serial nommer op die boks, dan behoort hul te kan sien wanneer die produk gekoop is. Hul weier om dit te doen. En as hul net weet hoe baie ons by hul koop. As ek ongeskik was sal ek verstaan hoekom hul mens nie wil help nie. Ek net gevra kyk asb op sisteem. Maar nee. Kan iemand net vir my verduidelik wat staan ons te doen? Wat gebeur as die kwitansie wat sogenaamd die bewys is, vervaal voor jaarborg om is, en dit het al gebeur, gelukkig het produk gehou. Wat maak game in so geval?

Date:

Company: Game

Country: South Africa   City: Parow N1 City

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google