AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Sy het in my woonstel gebly en het my nog nie vi | #275951

Absa
Sy het in my woonstel gebly en het my nog nie vi

Mej Van Neel het 'n woonstel by my gehuur maar nooit die deposito betaal nie. Toe sy uittrek het sy onderneem om vir die regmaak en uitverf te betaal maar doen dit nie. Is dit eties korrek van 'n personeellid van 'n finansiele instelling om so op te tree? Sy was nou al by 2 prokureurs en het aan beide erken dat sy my geld skuld maar betaal dit eenvoudig nie. Ek is jammer maar wie wil met so 'n instelling sake doen met oneerlike personeel?

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Vredendal

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google