AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Willie Du Toit Eiendomme - Entalagent | #297565

Willie Du Toit Eiendomme
Entalagent

Mnr du toit as agent het n kontrak vir my huurder opgestel al die koste gevorder vir kontrak en rente op my huurder se deposito ontvang die kommissie elke maand gevorder van my huurgelde maar geen van sy pligte nagekom nie, geen inspeksie gedoen nie nooit gereageer op my versoeke ivm met huurder wat elekt misgebruik nie en plek agteruit laatgaan nie toe huurder trek sonder om laaste maand se huur te betaal het agent eenvoudig 2maande se kommissie van die deposito afgetrek die verskil aan my uit betaal en ek sit nou met n vuil stukkende woonstel en agent het al sy kommissie gevorder en ek het skade

Date:

Company: Willie Du Toit Eiendomme

Country: South Africa   City: Sandbaai hermanus

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google