AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Auto And General - Brilliant Customer Service | #247083

Auto And General
Brilliant Customer Service

Ek het kontak gemaak met Auto and Genaral versekering en hulle het my deurgeskakel na Ruth. Sy het my verskriklik vriendelik behandel en my polis voorkere aan my verduidelik. Sy het my teruggeskakel en ophoogte gehou van my versekering en binne 24 uur al die claims uitgesorteer en my weer terug gebel met n antwoord. Die claim is deurgesit en ek sal binne 3 werksdae my geldjie ontvang om my rekenaar te vervang. Ruth was baie profesioneel, en hulpvaardig, haar karakter van lojaliteit, getrouheid, betroubaarheid en integriteit is van baie? standaard en glo dat sy n groot rol in hierdie maatskappy sal speel en n ongelooflike aanwins sal wees!!!

Ek werk in VWSA in die Logistike afrdeling en wil se dat ek ook baie werk met kliente, maar nog nooit so iets ervaar wat ek gister en vandag ervaar het, wat kliente diens betref nie.

Mag die Here Ruth en Auto and General ryklik seen vir die manier hoe julle besigheid doen!!

Baie Dankie!!

Karel
0835571347

Date:

Company: Auto And General

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google