AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Good attitude / Services | #245702

Outsurance
Good attitude / Services

Ek wil net vir Ronel Mc Garry bedank vir haar uitstekende diens. Kon nie vra vir beter diens nie.
Ronel hoop Outsurance kan al hulle personeel die opleiding en vaardigheid en kennis gee
wat jy het. Jy is GOUD werd vir Outsurance dankie ek is nie net nog 'n klient met 'n polis nie. Dankie
jy het my van die beste diens voorsien en laat voel ek hoort by Outsurance. Keep up the good work
and spirit. Vir jou wag daar 'n blink toekoms.

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google