AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Dial Direct Insurance - BAD service - NO service | #235224

Dial Direct Insurance
BAD service - NO service

Op die laat ure van 16 Oktober 2013, is my man se kar gesteel tussen 8 uur en half 9. Ek het dial direct. Gebel en by die house gedeelte uitgekom, wat die dame se woorde was hou aan ek sit jou deur ek wag nog. Ek het roadassistans gevat omdat ek 2 minderjarige kinders het, 4 en 7 jarige dogtertjies. Ons het darem iemand gekry wat bereid was om ons huis toe te vat 22:39 huis toe te vat. Ek wil geraag weet hoekom betaal ek roadassistance as niemand bereid is om te help nie. Daar deur het ek ook n e-mail aan dial direct gestuur en as ek gelukkig is sal hulle voor 2dae my skakel.

Date:

Company: Dial Direct Insurance

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google