Hiermee wil ek net my dank uitspreek vir die wonderlike wyse waarop Lauren my bygestaan en die hele polis aan my verduidelik het. Outsurance kan trots wees om iemand van Lauren se statuur in hul diens te he want haar werk wat sy lewer is van hoogstaande gehalte. Dankie Lauren vir jou hulp en bystand.
Janita Muller
Sasolburg.
0 comments