AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Onttrekking | #158639

Absa
Onttrekking

Op 15/07/2013 om 11h19 en 44 sekondes am ek ek n ontrekking van n R1000.00 by OTM no 12699 reeks no 008140 gemaak. Die masjien het alleenlik vir my n strokie gegee maar geen geld nie. Ek het weer n saldo navraag gedoen maar dit het gewys dat die fondse ontrek is. Ek het dit by die Bestuurder aandiens gerapporteer dat die otm mense n half uur gelede daar was, ek het dit ook aan die Sanbell tak in Bellville gerapporteer. Daar is ek meegedeel dat hulle iemand gaan uitstuur om die OTM te gaan balanseer... ek het daar gaan wag maar niemand het opgedaag nie..

Ek is tans in n uiters moeilike posisie ek moes waardevolle artikels by die Motorhawe los vir die brandstof. Ek het tans werkers wat by my werk wat ek moet betaal.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: OTM:Total Modderdamweg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google