AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - CREDIT CARD UPGRADE | #141297

Standard Bank
CREDIT CARD UPGRADE

Het gesien op my internet banking dat my credit card "UNAVAILABLE" se.. Ek was glad nie bewus wa die probleem was nie. Ek het customer service gekontak en hulle terugvoering was dat daar niks fout is nie, alles behoort normaal te werk... maar nogsteeds het ek nie toegang gehad nie. My cheque card is beskadig en is onbruikbaar en die credit card is gelink, het gesukkel om by bank uit te kom. Ek het toe besluit om email te stuur i.v.m die credit card., het reply gekry die 19e June 2013 wat se die credit card het ge-upgrade and is ready for collection at Lephalale branch. Ek het Vrydag 21 June 2013 tyd gemaak om bank toe te gaan en so dan ook om my damaged cheque card te replace. Het vir omtrent 2 ure in die lyn gestaan, dit was nie eers besig nie.. uiteindelik voor uitgekom. ek het my id oorhandig en my email met reference nommer... Die persoon daar het gese: YOUR CARD WAS SENT BACK YESTERDAY!!! Hoe kan die tipe diens gelewer word? So nou het ek nogsteeds nie my credit card nie wat my toegang gegee het tot my cheque account agv beskadigde kaart. Ek wil alle goed stop by Standard bank..ek benodig teen Dinsdag my goed!!!

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Lephalale

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google