Ons het 'n huislening by Absa gehad. 30 November 2012 het ons 'n kwartaallikse verbandleningstaat gekry wat s? dat die aflosbedrag R 293 803.47 was op daardie dag. Ons het nog 4 betalings gemaak toe ons die huis verkoop het en die lening afgelos is. Toe trek Absa R296 000 af. Volgens my moet die aflosbedrag ten minste R 281 000 gewees het. So hulle het TEN MINSTE R15 000 gevat!
0 comments