AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Fnb jaag onkonstes vir klient onnodig op | #136127

First National Bank
Fnb jaag onkonstes vir klient onnodig op

Ek is n Platinum rekeninghouer wat eiendom besit in Hartenbos en dus jaarliks tot 4 maal my vakansie daar gaan hou.
Die afgelope Desember vakansie en Paasvakansie wil ek geld onttrek vir die vakansie maar die Otm se limiet per transaksie is beperk, daai tyd tot een duisend.
Die otm. gee dan R 20 note ook.
Dit is ongerieflik en ons het dit gaan opneem by Mosselbaai maar daar was nie aandag aangegee nie.
Lig asb u limiete met vakansie tye en vul die Otm met groter denominasies asb.
Die winter vakansie le nou voor, kom ons maak asb n verskil

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Hartenbos

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google