AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: SA Warranties - My geld in die wate | #121278

SA Warranties
My geld in die wate

En toe kry ek die oproep van sa warrenties wat die vrou vir my se jammer om van jou verlies te hoor daar is niks wat ons daar aan kan doen nie ek het my jeep na jeep menlyn toe ge neem die man van die werks winkel het aan my ge se ek moet nie eers probeer om van my sa warrenties gebruik te maak nie want hulle betaal nie aan jeep menlyn nie so het ek dit toe gelos en ek het al uit my sak R20000 gesandeer om dat sa warrenties nie my kan help nie so wat nou sa warrenties trek net hulskouers op en se stuff jou

Date:

Company: SA Warranties

Country: South Africa

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google