AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Wag nog vir natis sertifikaat | #112375

Nedbank
Wag nog vir natis sertifikaat

Ek het op 1 Junie 2006 my motor afgelos maar geen NATIS dokument ontvang nie. Ek wil nou my motor verkoop maar kry nie die sertifikaat nie. Op 7 Mei 2006 is daar 'n duplikaat uitgereik wat ek nooit ontvang het nie. Uit moedeloosheid en baie oproepe het ek R235 betaal sodat Nedbank net 'n nuwe sertifikaat kan laat kry en ek my motor kan verkoop. Ek het reeds op 21 Februarie 2013 begin navrae doen. Dit kos my baie geld, tyd en oproepe maar geen positiewe reaksie. Ek moet elke week skakel en kry net nie die sertifikaat nie

Vivian Prins

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: NATIS Department

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google