AfricaComplaints.com » NATIS Department - Reviews, Complaints, News

City: NATIS Department
Found 1 review / complaint

Nedbank
Wag nog vir natis sertifikaat

Ek het op 1 Junie 2006 my motor afgelos maar geen NATIS dokument ontvang nie. Ek wil nou my motor verkoop maar kry nie die sertifikaat nie. Op 7 Mei 2006 is daar 'n duplikaat uitgereik wat ek nooit ontvang het nie. Uit moedeloosheid en baie oproepe het ek R235 betaal sodat Nedbank net 'n nuwe ...