AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: @lantic - No answer about upgrade since 30/08/2013 | #207147

@lantic
No answer about upgrade since 30/08/2013

Ek het reeds al op 30/08/2013 op Hello [URL Removed] 'n complain gedoen, maar nogsteeds het ek geen antw nie. Die dame wat my help is baie oulik/vriendelik/behulpsaam maar ek nog geen teruvoer vanaf WIE okal dit hanteer nie!

Dis vir my baie sleg om te dink dat ek al die 6/08/2013 by my tak navrae gedoen het en nou by hoofkantoor maar nogsteeds geen terugvoer. Hoelank moet mens geduldig wees?

Moet se my mening het verander van @lantic. Die beste diens wat ek in begin gehad het en almal na hulle verwys maar duidelik het dit nou verander!

Date:

Company: @lantic

Country: South Africa   City: Land

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google