» » Jet - Oorhandig na reeling oor betaling | #212426

Complaint / review / scam report
Jet
Oorhandig na reeling oor betaling

Ek is regtig baie ongelukkig met jet. Ek het reelings getref i.v.m. my betaling. My rekening paaiement is R 740.00 per maand. Het ongelukkig probleme opgetel verlede jaar en hierdie jaar. Ek het met Jet gereel dat ek wel elke maand R500.00 op my rekening sal betaaal. Ek het gehou by my reeling, betaal steeds elke maand R500.00 maar nou is ek oorhandig aan Munnik Basson Dagama Inc prokureurs. Ek verstaan dat ek OVERDUE is, maar was dit nodig om my te oorhandig???? Ek het nog nooit 'n paaiement oorgeslaan nie, nou word ek soos iemand behandel wat weier om my rekening te betaal. Ek dink dis uiters swak.
Author: fortuin


Offender: Jet

Country: South Africa   Region: All Country   City: Gauteng

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.