Ek het asb jou advies nodig inverband met die rekening.
Op die 2013/04/10 het ek 'n rekening gekry dat my balans 3263-80 toe betaal ek soos volg
2013/04/10 1400-00
2013/05/03 500-00
2013/05/24 2935-62
2013/06/23 600-00
2013/07/01 763-80
Dit wil s? my rekening is klaar betaal. Maar nou ontvang ek 'n rekening van R127-51 en ek kontak toe mr price en hul s? vir my
Dat dit rente is en hul charge 21% rente per maand. Maar s? bv my rekenig was 6000 dan het hul my rente daarop geslaan en dan betaal ek
Bv 1000 dan slaan hul my rente aan op 5000. Is so iets wettig en veral die persentasie rente wat hul vra per maand dit gee jou in 'n jaar
Se tyd 21% rente x 12 = 252% rente per jaar dit is ver meer as wat 'n bank rente charge
Kan jy my asseblief inlig wat my te doen staan ivm die saak
0 comments