Vodacom
Antwoord op vrae tov n produk en Voorraad
Ons moet darem met min tevrede wees wat kliente diens betref. Ek was by Vodacom om my Data te upgrade en sien 2 opsies in die boekie waraan ek belangstel. Die een is in wit geprint en die ander een in rooi. Een is n effe kleiner router en een n effe groter een. Al 2 is 2 Gig per maand maar een kos ...