Vodacom
Hoe lank nog???
Op 08 April 2013, het ek n klag op hello peter gele teen Vodacom, op 09 April 2013, het Rochell Carolus in kontak gekom met my en my gewaarborg dat my foon na 24 uur sal aan wees omrede hy geblock en geblacklist is nadat die foon weg was en weer gevind is. Ek moes die foon vir 24uur af gelos het. ...