AfricaComplaints.com » Virseker Insurance » Virseker Insurance | Page 3

Virseker Insurance
Found 103 reviews / complaints
Page 3

Virseker Insurance
Uitstekende diens

Ek was in n ongeluk gewees met my motorfiets in Des 2013. Danielle Annandale was die person wat aangestel is oor die eis. Sy was baie vriendelik en behulpsaam en het gereeld gebel en my op hoogte gehou van die vordering van die eis. My eis is baie vining, doeltreffend en bevredigend afgehandel. Sy ...