Santam
Tweede eis n probleem by Santam - onaanvaarbaar!!!
Dit is die tweede eis wat n probleem is. Die eerste eis was vir n huishoudelike item en hierdie eis waarmee ek nou sukkel is n ongeluk. Ons voertuig staan al vir n volle 7 dae al by die paneelkloppers en Santam het nog nie die eis verwerk nie. Dit is totaal onaanvaarbaar aangesien dit baie ongerief ...