Outsurance
Insurance claim for water damage
Ons huis het verlede week Woensdag oorstroom a.g.v die geyser wat probleme gegee het. Ons het 'n eis ingestel om al die skade te herstel. Outsurance wier die eis en ek sit met al die skade. Skade is nie deur ons veroorsaak. Die geyser is op die 12de Febr vervang met nuwe een, maar nou beweer die ...