Mtn
MTN INCOMING E-MAIL SERVER NOT WORKING
Mtn incoming server werk ALWEER nie vir besighede nie!!! Vanaf Junie het die server soos volg nie gewerk nie..24 Junie tot 26 Junie, 19 Sept tot 22 Sept, 15 Oktober, 1 November going on!!! Ek betaal maandeliks baie getrou my internet fooi en e-pos adres fooi, maar Mtn het gedurige probleme met ...