Mtn
MTN se kliëntediens wat getuig van onbeholpenheid
Mnr R Mc Carthy, my seun, versoek dat selfoonrekening. A4063202 van Mev A Mc Carthy met selnommer 071 896 8777 na sy naam oorgedra word. -In April 2013 ontvang hy sy eerste rekening maar die selfoonnommer op die rekening verskil van bovermelde nommer. Die eienaar van die selfoonnommer 071 890 8777 ...