AfricaComplaints.com » Momentum Health » Momentum Health | Page 24

Momentum Health
Found 385 reviews / complaints
Page 24

Momentum Health
PUIK DIENS

Ek het 'n probleem met 'n makelaar gehad wat verkeerde inligting aan my verskaf het in Kroonstad, a.g.v. van die makelaar se fout het ek met 'n tandarts rekening gesit wat ek nie kon bekostig nie. Ek het makelaars verander na Magda Jordaan toe. Sy het as my nuwe makelaar vinnig aan die werk ...