First National Bank
Geen antwoord by e-pos adresse
Ek het op die internet gekla oor bedrag wat pending is op my rekening. Ek het brandstof ingegooi en die eerste keer het die rekenaar die transaksie "decline". Die tweede keer het die transaksie deurgegaan. Die een bedrag is nou al meer as 'n maand en half al pending. Ek het gevra dat dit ...