AfricaComplaints.com » Beeld » Beeld | Page 5

Beeld
Found 45 reviews / complaints
Page 5

Beeld
KOERANT ALWEER NIE AFGELEWER NIE

Ek het al voorheen ook gekla oor die absolute slegte diens wat ons ontvang van Beeld al is ons intekenaars vir meer as 20 jaar. Ten minste 1 keer 'n week word die koerant nie afgelewer nie of is baie laat. Ek bel die organiseerder Anthea wat heeltyd onverskoning vra maar niks word gedoen nie! Die ...

Beeld
GEEN KOERANT

Ons is by die Randse Skou voorgekeur en het by die Beeld ingeskryf vir aflewering. Ons eerste debietorder het reeds begin Mei 2013 afgegaan maar nog geen koerant is by ons afgelewer nie. Nie baie goeie diens vir mense wat hulle klientetal wil opbou en 'n koerant probeer red nie. ...

Beeld
Weereens

Die Beeld is getrou vir drie jaar afgelewer en het skieilik gestop. Na nie aflewering vir 'n maand, is gevind dat die adres op die stelsel verander het na ons vorige adres. Aangesien ons getrek het, sou ons dit nie verander het na die ou adres nie. Die adres is verander na die regte adres en ons ...

Beeld
Apatiese houding

BEELD se Tot u Diens is hopeloos. Na maande se emails (met al die besonderhede deur hulle benodig), soek hul NOU skielik 'n telefoonnommer van Europ Assistance (TM), wat my slegs 'n 1/3'e (R1900 insl. premiekoste van R801) van my R5200 eis re: 'n 19 dae vertraging in my bagasie, plundering, asook ...