Beeld
Geen reaksie op klagtes
My intekenaar # BP109713. Ek het nou op 26, 27, 28 en 30 September ingebel om te kla dat ek nie my Beeld aflewering ontvang nie. In elke geval word ek hand en mond belowe dat aandag gegee sal word aan my klagte. Ek betaal per debiet order en is verseker dat dit nie die probleem is nie. Ongelukkig ...