AfricaComplaints.com » Beeld » Beeld | Page 4

Beeld
Found 45 reviews / complaints
Page 4

Beeld
BREACH OF CONTRACT

Good day, I have a complaint about the Beeld that delivers a "service" of delivering news papers. From last year August 2012 to February 2013 this year I have paid every single month for six (6) news papers a week for a month and they only deliver three (3) a week. Furthermore I have ...

Beeld
Maandelikse probleem

Hierdie jaar het ons elke maand 'n probleem met die aflewering van die Beeld. Dit is die derde maand dat aflewering stop. Die probleem word reggestel en die volgende maand gebeur dieselfde. Ons het niks aan ons kant verander nie. Is dit moontlik dat die probleem reggestel kan word en verhoed word ...

Beeld
GEWESE BEELD INTEKENAAR

Waarskuwing aan alle Beeld intekenare - n beeld bemarker het my gister gekontak en gevra om my maandelikse Beeld intekengeld te verander van n elektroneise oorplasing na n debiet order betaling. Na ek aan hom genoem het dat ek verkies om dit maandeliks oor te betaal aangesien ek nie addisionele ...

Beeld
GEEN AFLEWERING - ALWEER!!

Ek het die 16de Mei gekla en alweer is daar probleme met die aflewering waarby dieselfde persone betrokke is. Wanneer gaan hierdie situasie nou opgelos word. Alweer is die koerant nie afgelewer nie. Anthea die organiseerder doen nie eers die moeite om terug te skakel nie, die afleweraar Elize het ...