Multichoice
Slegte Advertensie BLUE 52
Ek is n Afrikaans sprekende persoon. Wat my die heel meeste de hel in maak is dat daar in spitstyd op Kyknet en Kie 'n BLUE 52 advertensie oor en oor gespeel word in engels. As dit een keer was sou dit geensins 'n probleem wees nie. Angesien dit die tyd is wat ek en my vrou graag TV kyk is dit vir ...