AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - Slegte Advertensie BLUE 52 | #272155

Multichoice
Slegte Advertensie BLUE 52

Ek is n Afrikaans sprekende persoon. Wat my die heel meeste de hel in maak is dat daar in spitstyd op Kyknet en Kie 'n BLUE 52 advertensie oor en oor gespeel word in engels. As dit een keer was sou dit geensins 'n probleem wees nie. Angesien dit die tyd is wat ek en my vrou graag TV kyk is dit vir my onaanvaarbaar dat die spesifieke advertensie in een advertensiebreek partymaal tot 3 keer na mekaar herhaal word. Dit is ons as gebruikers wat vir sulke snert moet betaal en dit in Engels!!! SAL SOMMER MY DSTV UITHAAL

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Upington

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google