Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS
Ons was vandag by die 1ste Jet winkel in Secunda by die ou winkelsentrum... daar het ons lank gestaan en wag voor enige iemand vir ons gehelp het. na die lang gewag het KWANELLE vir ons gehelp met 'n baie onvriendelike houding en so ook kon mens sien sy wil nie werk nie... Natuurlik baie ...