Wimpy
BAD SERVICES
Sondagaand, 7 Julie 2013, het 3 van ons gestop vir 'n Wimpy Cheese Burger. Ons het 15min gewag vir die burgers. So 5km van Wimpy af het ons besef daar is nie kaas op die burger nie en het omgedraai. Daar gekom is koue kaas op die reeds koue burgers gesit en gese ons kan maar gaan, dit is nou reg. ...