AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Wimpy - BAD SERVICES | #155163

Wimpy
BAD SERVICES

Sondagaand, 7 Julie 2013, het 3 van ons gestop vir 'n Wimpy Cheese Burger. Ons het 15min gewag vir die burgers. So 5km van Wimpy af het ons besef daar is nie kaas op die burger nie en het omgedraai. Daar gekom is koue kaas op die reeds koue burgers gesit en gese ons kan maar gaan, dit is nou reg. Dit is uiters swak. Ons moes in die eerste plek omdraai, wat onnodig was, en toe moes ons koue kos kry. Wimpy se diens raak al hoe slegter en dan praat mens nie eers van hulle koue kos nie. 'n Vetterige koue burger met koue kaas. Sies...

Date:

Company: Wimpy

Country: South Africa   City: Langebaan

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google