Wimpy
Swak diens
Op goeie Vrydag 31/3/2013 het ons ongeveer 18H00 besluit om by die Engen 1 stop Wimpy te eet. Aangesien my man nie baie gesond was nie het hy 'n bietjie oatspap bestel Daar was geen probleem met die pap maar toe hy 'n lepel vra bring hulle vir hom 'n lang roomys lepel, toe ons vra vir 'n paplepel ...