Mtn
Slegs verskonings en geen terugvoe
Dit lyk so pragtig as mens 'n kort verskoninkie kry en lyk of iemand dalk aandag gaan gee aan jou probleem, maar geen werklike of amptelike terugvoering nie!!! Wys nou net, mens se geld is goeggenoeg om te vat vir "dienste gelewer" maar waar is die diens, maar orals sien jy mtn borg die ...