Vodacom
Swak Onderhoud van Toerusting
Namens die SA Legioen Tak Kroonstad neem ek 'n 1GB kontrak uit op my huidige Vodacom nr vir korrespondensie doeleindes met NHK. Verlede Feb 2013 bel ek die 155 nr en l? my klagte oor swak data sein in Kroonheuwel Kroonstad en daar word twee persone van Vodacom na my gestuur. Daar word vertel dat ek ...