Just Letting
Swak diens!!!
Just letting Kroonstad het my huis verhuur sonder om die huurders te credit check. Hulle het vir 4 maande lank geen huur water/ligte betaal nie na vele oproepe aan Baam het hulle die mense laat uitsit maar geen huur geld nie. Daarna het Braam my gebel en gese hy het verby die huis gery en alles is ...